Sunday, October 24, 2010

just freee....



Vandag het ek da gesit en gewag vi Jou Pappa in die hemel. Die wolke het dikker geword rondom my...maar daar was n oop stuk in die hemel.Eers dit gehaal en toe begin hard reen. Doodse stilte en kalmte in my hart was daar. Toe weet ek. U was met my.

Ry toe verder...en da binne die pad sien ek vir skillie!!! ai...gou gou aan die ander kant van pad gesit en toe weet ek pappa praat wee. Klein goedjies in die lewe kyk mens so baie mis. Ma hulle is altyd da, ons sluit onsself net af!!!

Some fav artists..


LOve this guy's style he is so brilliant yet simple... Betteo